Hoe werk die Opleiding

www.tradinghubonline.com bied verskillende opleiding kursusse aan.

Aanlyn en Praktiese Opleiding Kursusse

Vir elke Opleiding Kursus is al die opleiding materiaal met voorbeelde op die webwerf beskikbaar. Dit kan as pdf dokumente afgelaai word.

Maar dit is altyd beter om aan ‘n praktiese opleiding kursus deel te neem. Alles kan beter verduidelik word en daar is ook geleentheid om vrae te vra.

Die koste is dieselfde, jy betaal net eenmaal en kry toegang tot die Aanlyn Dokumente asook die Praktiese Opleiding.

Die praktiese opleiding word gewoonlik op ‘n Saterdag in Potchefstroom aangebied en duur gewoonlik van 08:30 tot 16:00. Dit sluit ‘n middagete en verversings in. Kontak Josua Colyn by 0766339043 om dit te reël.

 

Comments are closed.