Divergence tussen USDZAR R$ prys en RSI

1 Maart 2018

Opvolg op 27 Februarie se R$ voorspelling:

R$ het toe verswak en het nou teruggetrek na eerste weerstand op R$11.82. As nog verder verswak is volgende weerstand na bo op R$12.20.

R$ divergence DAG grafiek 1mart18

27 Februarie 2018

Dit is altyd gevaarlik om die R$ te voorspel. Maar al die goeie nuus is nou seker soortvan ingeprys.

Daar is divergence tussen die R$ Prys op die grafiek en die RSI, dit dui gewoonlik dat daar kans is dat pryse eers kan terugtrek – na die swakker kant.

Weerstand na bo op R$11.85 en dan R$12.20.

R$ divergence DAG grafiek 27feb18

 

It's only fair to share...Share on Facebook
Facebook

Comments are closed.