CBOT Corn Pryse – Laagste vlakke afgelope 3 jaar

Die jul18corn kontrak op CBOT op die oomblik $3.63, laagste vlak afgelope 6 maande.

‘n Sterk US$ gewoonlik nie positief vir hulle pryse nie, die “Trade War” met Sjina ook nie goed.

Maar, die Julie kontrak was al die afgelope 3 jaar al so laag as $3.01.

Beide die laagste vlakke die afgelope 3 jaar *was in September*, min of meer hulle strooptyd.

Sep 2019 was $3.01

Sept 2017 (laasjaar) was $3.28

Dit is dus nie onmoontlik dat Corn pryse in volgende paar maande onder druk kan bly nie.

Julie CBOT Corn Continuous

It's only fair to share...Share on Facebook
Facebook

Comments are closed.