Pro Markets: Opleiding Modules

GRATIS OPLEIDING MODULES

Alhoewel die Modules GRATIS is, is dit Pass Word Protected, jy moet ‘n kort registrasie vorm invul om toegang te kry (dit gaan jou net 2 minute neem) >> Registreer

Alhoewel meeste van die modules in Afrikaans beskikbaar is, kan daar van die modules wees wat nog net in Engels geskryf is.

 

Dit is belangrik om te onthou dat trading in die finansiële markte hoofsaaklik in Engels geskied, jy moet dus in elk geval presies verstaan wat al die terminologie in Engels ook is. Die trading platform gaan net in Engels wees.

Al waar jy met Afrikaans te doen gaan kry is as jy ‘n makelaar (broker) gebruik wat met jou Afrikaans gaan praat. Maar in meeste van die gevalle gaan jy alles elektronies doen en nooit werklik met iemand praat nie.

Module 1

INLEIDING:
· Is dit maklik om met spekulasie geld te maak
· Hoekom enigsins aan die markte deelneem
· Wat is jou oogmerke: Belegging, Verskansing of Spekulasie
· Belegger –teenoor spekulant. Gearing, langtermyn, goeie aandele-vergeet daarvan
· Watter instrumente en markte is daar vir spekulante
· Die voordele van CFD’s

Module 2

WAT DRYF DIE MARKTE:
· Hoe maklik gaan ek geld maak
· Die oorheersende invloed van Vrees en Gierigheid
· Waar is Maksimum Finansiële Risiko en waar is die punt van Maksimum Finansiële Geleenthede
· Die belangrike balans van Klein Verliese en Groot Winste
· Hoeveel geld het ek nodig en wat is my Posisie Grootte

Module 3

KIES DIE REGTE MARK EN INSTRUMENTE:
• Kies die regte Mark
• Kies die regte Instrumente
• Seisoenale tendense
• Hefboom (gearing) van instrumente
• Kies die regte Tyds Interval (periodicity)
• Intra Dag of EOD (End of Day Trader)
• Hoe maak ek ‘n trading rekening oop
• Waar kan ek ‘n rekening oopmaak

Module 3 A

WAT IS ‘N TERMYN KONTRAK (FUTURE):
· Afgeleide instrumente (derivatives)
· Beursverhandelde instrumente
· Hefboom (gearing) van instrumente
· Marges op Futures
· Wat is kort en wat is lank

Module 3 B

WAT IS ‘N CFD:
· ‘n CFD is ‘n “contract for difference”
· ‘n CFD is nie beursverhandelde instrumente nie
· CFD Hefboom (gearing)
· Marges op CFD’s
· Koste komponent van ‘n CFD

Module 3 C

WAT IS AANDELE, EN HOE KOOP EN VERKOOP EK AANDELE:
• Verskillende aandeel klasse
• Wat is dividende
• Wat is kapitaal wins op aandele
• Verhandel aandele as ‘n CFD – voor en nadele
• Waar om ‘n aandele rekening oop te maak
• Hoe om aandele met so min as R100 te koop

Module 3D

Wat is ‘n ETF (Exchange Traded Fund)

Module 4

Finansiële Beginsels en Definisies

  • Verskillende tipe rentekoerse
  • Wat is Inflasie en hoe word dit bereken

Comments are closed