Pro Trader: Opleiding Modules

Afrikaanse Module Menu Tree

Module 1

TEGNIESE ANALISE:
· Jou Sisteem en Plan moet besluite neem, nie jou emosies nie
· Tegniese teenoor Fundamentele Analise
· Die kritiese belang van Mark Tendense – a Trend is your Friend
· Primêre, Sekondêre en “Minor” Trends
· Hoe word die trend bepaal

Module 2

EIENSKAPPE VAN ‘N GOEIE TRADE:
· Hoeveel geld kan ek bekostig om te verloor – wat is my risiko?
· Hoe groot kan my posisie wees
· Die belangrikheid van jou Risiko teenoor Wins verhouding (Risk:Reward)
· StopLoss Bestuur (money Management): Tegnieke om Winste te neem en Verliese te beperk

Module 3

KOOP LAAG EN VERKOOP HOOG:
· Wat is Laag en wat is Hoog
· Identifiseer Koop en Verkoop Zones
· Hoe om die Zones te gebruik om Laag te Koop en Hoog te Verkoop

Module 4

KOOP EN VERKOOP SEINE:
· Set Up en Trigger Seine
· Gebruik van die RSI vir Set Up seine
· Belangrikheid van Ondersteunings en Weerstand lyne
· Gebruik van bewegende gemiddeldes (mva)
· Grafiek Formasies

Module 5

TRADING PLAN EN VOORBEELDE
· Trading Plan Setup
· Kontrole Bladsy (Quick Score Check List)
· Trading Plan voorbeelde

Module 6

SEISOENALE TENDENSE:

(Word geskryf)

Module 7

SPLIT EN SPREAD TRADING:
• Wat is ‘n spread of split trade
• Hoe maak ek geld met ‘n spread trade
• Wat is my risiko’s
• Wat is die marges vir ‘n spread trade
• Watter tipe spreads en splits is daar
• Spreads en splits op die JSE/Safex beurs

 

Module 8:

Verfyn jou trading (Fine Tune Your Trading)

Comments are closed