Hoe Gereeld Gebeur Groot Aandele Mark Dalings

Aandele markte wêreldwyd, ook hier in Suid Afrika, het die afgelope twee maande weer ‘n groot skrik gevang na groot dalings.

Die FTSE-JSE Top 40 Indeks en die Amerikaanse S&P500 Indeks het tussen 3 November 2015 en 22 Januarie 2016 beide omtrent 15% gedaal.

Hieronder is ‘n tabel wat ‘n idee gee van hoe gereeld groot markdalings plaasvind. Die data is vir die Dow Jones Industrial Average vanaf 1900 tot Desember 2015.

Hieronder is ‘n tabel wat ‘n idee gee van hoe gereeld groot markdalings plaasvind. Die data is vir die Dow Jones Industrial Average vanaf 1900 tot Desember 2015.

Dow Jones Dalings 27jan16

Lesse om te leer:

1. Dit is nie baie maklik om die dalings presies te voorspel nie. Daar is soms baie indikators of gebeure wat kan wys dat ‘n mark oorgekoop is, maar die “timing” van presies wanneer so ‘n daling gaan plaasvind is moeilik.

2. Dit is ook moeilik om te voorspel vir hoe lank die daling gaan duur. Sedert 1982 is die dalings se periodes redelik kort. Na die groot daling van 1929 het dit die mark 16 jaar geneem om te herstel. Na die 2000 daling het dit die mark 5 jaar geneem om te herstel.

Save

Save

It's only fair to share...Share on Facebook

Comments are closed