Ekstreem volatiele Safex Wit Mielie Mark

Die afgelope vier maande, vanaf omtrent 26 November 2018, was die mees ekstreem volatiele witmielie pryse op Safex ooit.

Op meer as een geleentheid het pryse 3 dae limiete op beweeg, om dan om te draai en weer twee of drie dae limiete af te verhandel.

Ekstreem volatiele Safex Wit Mielie Mark

It's only fair to share...Share on Facebook

Comments are closed