CBOT Jul19Corn

Sien hier onder die afgelope paar dae se se sluiting op DAG grafiek.

Pryse het nog nie die hoog van 29 Mei van 5 dae gelede uitgehaal nie.

Onthou ook dat die kontrakmaand se hoog was laasjaar Junie maand op $4.45. Dit is belangrike weerstand vlakke wat na bo moet breek.

CBOT Corn DAG 4 Junie 2019

Hier onder is die jul19Corn WEEK grafiek

CBOT jul19corn WEEK grafiek 4jun19

Hier is die Spot Maand CBOT Corn grafiek wat die belangrike vlakke van $4.40 wys.

CBOT Corn Spot maand WEEK grafiek 4jun19

 

It's only fair to share...Share on Facebook
Facebook

Comments are closed.