CBOT Corn moontlike vlakke om dop te hou

CBOT Corn

CBOT Jul18Corn op die oomblik by $3.40

Laagste vlakke afgelope 5 jaar was by $3.15.

Julie CBOT Corn Continuous 11jul18

Seisoenaal is die laagste CBOT Corn vlakke gewoonlik tussen Augustus en  September elke jaar. Sien seisoenaal hieronder.

Met die goeie oes wat in die VSA verwag word en die Trade War met Sjina is daar dalk ‘n moontlikheid dat ons nog nie die laagste Corn vlakke vir die jaar gesien het nie.

 

CBOT Corn Seasonal 30 Year MRCI 11jul18

 

Bitcoin en NASDAQ Tech Bubble van die 1990’s

Almal wat in Bitcoin belangstel. Ek dink dit is lekker om dop te hou maar onmoontlik om te trade, BAIE, BAIE volatiel.
Prys was 17 Desember 2018 op $19,197, sluit Vrydag $9,184.
Sien die grafiek hieronder wat Bitcoin met die NASDAQ Tech Bubble van die 1990’s vergelyk. Groot ooreenkoms.

Bitcoin en Nasdaq 5feb18

Nasionale Begrotingsrede: Gaan jy meer betaal?

Deur Sanlam gepubliseer

Tydens die 2017 Nasionale Begrotingsrede op 22 Februarie, het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, die regering se beplande uitgawes vir 2017, asook die nuwe belastingkoers bekend gemaak. Gebruik ons handige belastingrekenaar om uit te werk hoe die Nasionale Begroting jou persoonlike inkomste gaan raak.

Lees meer >>>>

 

Hoe Gereeld Gebeur Groot Aandele Mark Dalings

Aandele markte wêreldwyd, ook hier in Suid Afrika, het die afgelope twee maande weer ‘n groot skrik gevang na groot dalings.

Die FTSE-JSE Top 40 Indeks en die Amerikaanse S&P500 Indeks het tussen 3 November 2015 en 22 Januarie 2016 beide omtrent 15% gedaal.

Hieronder is ‘n tabel wat ‘n idee gee van hoe gereeld groot markdalings plaasvind. Die data is vir die Dow Jones Industrial Average vanaf 1900 tot Desember 2015. Continue reading

How to buy Shares (stocks)

What are Shares and how to buy Shares (or stocks)

If you buy Shares (also know as Stocks, Equities or Securities) in a Company the shares you own represents a portion of ownership in the company, normally entitling the holder to vote on important corporate matters and to receive dividends if dividends are paid.

The more shares you own, the greater is the amount of the company you own. You can get a slice of the Companies profits by receiving a dividend.

The share price is determined by supply and demand. For a successful and profitable company the shares will become more valuable. More people will see it as a good investment and the share price should rise, shares become more expensive.

Continue reading

What is your approach? Investment, Hedging or Speculation

32648048_s

Your approach to the market will be different for speculation than for hedging or investing.

For an investment, a physical product like a commodity (corn, gold, oil etc.), a share (equity, stock) or property are bought with the expectation that as prices rise profit will be made. There is normally no gearing (leverage) of the product. You will expect to make perhaps 10% to 20% per year. Risk potential is quite low. Warren Buffett’s (seen by many investors as the most successful investor of the 20th century) return on investment for the past 40 years is on average about 18% per year. Usually a “Buy and Hold” approach.

For investment you need a lot of capital. Investments in shares and especially property are long-term investments (years). Income is usually as dividends, capital appreciation and interest or rental income. Continue reading

Why Trade for Yourself / Hoekom vir Jouself Trade

39665502_mIf you see your trading or participation in the market as a business to earn income there are many advantages compared to a traditional business.

• You are your own boss.
• There is no retirement age; if you can master the trading techniques you can create a positive income for many years past normal retirement age.
• You are the only employee – no labor problems and strike actions.
• You do not need an office, you have no fixed office hours.
• You can do your trading anywhere in the world.
• Your business’s capital inputs is low, you need a computer (laptop) with good internet connection and of course funds to trade with (more about this later).
• You might have to spend some money on training and charting packages, but nowadays charting is usually part of your trading platform.
• If you are an End of Day (EOD) trader you do not need to watch the marker action the whole time. You can download your data and update your charts after market close, do your analysis and planning, and execute the trades the next day.
• You can learn and develop you trading techniques part time while you hold down a regular job.
• What is your dream?


Hoekom dan enigsins aan die markte deelneem?

Indien jy deelname aan die markte sien as ‘n besigheid om inkomste te verdien is die voordele teenoor ‘n tradisionele besigheid baie.

• Jy is jou eie baas.
• Daar is nie ‘n aftree ouderdom nie, indien jy die tegnieke kan bemeester kan jy in jou “aftree” jare nog ‘n aktiewe, positiewe inkomste verdien.
• Jy is die enigste werknemer, geen arbeid probleme en staak aksies nie.
• Jy is nie vas aan ‘n kantoor nie, jy het ook nie vaste kantoor ure nie.
• Jy kan dit enige plek in die wêreld doen.
• Jou besigheid se kapitale insette is laag, jy het eintlik net ‘n rekenaar (laptop) met goeie internet konneksie nodig, natuurlik gaan jy fondse nodig hê om mee te trade (meer hieroor later).
• Jy gaan dalk moet spandeer aan opleiding en grafiek (charting) pakkette, maar deesdae is dit meestal deel van jou verhandelings platform.
• Indien jy ‘n End-of Day trader is gaan jy in die aande of in die oggende beplan en besluit watter trades om te doen, indien die trades geplaas is gaan jy die mark nie die heeltyd sit en dophou nie.
• Jy kan, terwyl jy ‘n voltydse werk het in die aande deeltyds begin trade vir ‘n aanvullende inkomste.
• Alhoewel meeste van die buitelandse markte deesdae amper 24 uur per dag oop is val die mees aktiewe trading periode in die aande Suid Afrikaanse tyd, van omtrent 16:00 tot 22:00 (baie meer produktief as om voor die TV te sit)

Wat is jou droom?